facebook

B-veld Projek / B field Project

Ons is seker dat u in 2015 gesien het hoe hard daar gewerk word aan die B-veld. Van ons ouers het saamgekom en Vrydae en Saterdae hard gewerk om ‘n nuwe besproeiingstelsel op ons B-veld te lê.  Hulle doel was om ‘n stuk grond te omskep in die pragtige groen veld wat ons almal nou kan sien. Sulke positiewe en hardwerkende ouers maak dat Suikerbos so’n suksevolle skool is.  Dankie aan die volgende ouers vir hulle harde werk en tyd: Werner van Wyk (BHL), Adriaan Sieberhage, André Snyman, Carel Scheepers, Jaco Bronkhorst, Jacques Jacobs, Juanne Viviers en Kobie Albrecht.

We are sure that you have noticed all the work being done on our B field in 2015. Some of our parents gave up their Fridays and Saturdays to install a new sprinkler system on the B field.  Their aim were to take a piece of ground and transform it into the lovely green field we can all see now. It is positive and involved parents that ensure that Suikerbos is such a wonderful school. We want to thank the following parents: Werner van Wyk (SGB), Adriaan Sieberhage, Andrê Snyman, Carel Scheepers, Jaco Bronkhorst, Jacques Jacobs, Juanne Viviers and Kobie Albrecht.