WSE

posted in: Uncategorized | 0

Baie geluk Laerskool Suikerbos Primary met u Geheelskoolevaluering wat tydens 2015 gedoen is.  Die skool ontvang ‘n gradering van 4/5 of 80%.  Dankie aan al die personeel en Beheerliggaam wat so hard werk om dit moontlik te maak.

Congratulations Laerskool Suikerbos Primary on your Whole School Evaluation that was done during 2015.  The school was rated 4/5 or 80%.  Thank you to all the teachers and School Governing Body for their hard work that enabled us to reach this.