Grondslagfase

Prysuitdelingsfunksie

26 November 2019

 

SPESIALE TOEKENNINGS

 

GRAAD 2A1

KULTUUR

Jaco & Desiree Olivier Trofee: Beste Junior Redenaar
Louise Oosthuizen

 

Junior Kultuur Trofee

 

  • Leerder verwerf Erekleure vir Kunsfees vir deelname in Koor, Afrikaans en Engelse drama, asook musiek instrument Houtblaser en klavier.
  • Sy neem deel aan die Suikerbos Interne Redenaarskompetisie.
  • Sy neem deel aan die National Interschool’s Public Speaking League – South Gauteng en verwerf ‘n A++
  • Sy neem deel aan die National Interschool’s Public Speaking League – National Round
  • Sy ontvang ‘n trofee vir Beste Junior Redenaar
  • Sy is deel van die Voortrekkers en verwerf 3 kentekens asook die ABC Toekenning
  • Sy doen haar Blokfluit eksamen en verwerf ‘n A++ vir Pre Gr 1
  • Sy verwerk Kultuur Erekleure vir deelname en prestasies in die verskeidenheid kultuuraktiwiteite binne en buite skoolverband.
  • Sy ontvang die Junior Kultuur Trofee vir 2019

Leerder is Louise Oosthuizen

 

SPESIALE TOEKENNINGS

 

GRAAD 3A1

SPORT


o/9 Krieket Goeie Boul Prestasie
Barend van As

o/9 Rugby Beste Speler
Barend van As

 

GRONDSLAGFASE BESTE SPORTKIND VIR DIE JAAR

 

ATLETIEK

  • Neem deel aan die Interlaer Atletiekbyeenkoms.

 

LANDLOOP

  • Neem deel aan die D7 Landloop en word verkies om by Gauteng deel te neem
  • Verwerf ‘n 6de plek by die Gauteng Landloop

 

KRIEKET

  • Speel krieket vir die o/9 Krieketspan.
  • Speel krieket vir die o/11 Krieketspan.
  • Ontvang o/9 Krieket Goeie Boul Prestasie

 

RUGBY

  • Lid van die o/9 Rugbyspan.
  • Kaptein van die o/9 Rugbyspan
  • Word aangewys as die o/9 Best Rugbyspeler

Die leerder is Barend van As

 

SPECIAL AWARDS

 

GRADE 3E1

SPORT

u/9 Rugby Most Improved Player
Siwakhile Nyoni

Cricket Great Batting Achievement
Juan Retief

u/9 Cricket Best Player
Juan Retief

 

SPECIAL AWARDS

 

GRADE 3E2

SPORT

u/9 Cricket Most Improved Player
Liam Barkhuizen

 

 

Prysuitdelingsfunksie

27 November 2019

 

GRAAD 4 – AKADEMIE TOP 10

 

  1. Miquette Smith
  2. Monya Smit
  3. Chiedza Mpofu
  4. Nina Koen
  5. Teagan Spies
  6. Nicole Roberts
  7. Michelle Steyn
  8. Jessica Roets
  9. Daniélle Fourie
  10. Elsuné van der Merwe Dux Leerder Trofee

 

GRAAD 5 – AKADEMIE TOP 10

 

  1. Cathy Greyvensten
  2. Katelyn Bosman
  3. Beyers van Rooyen
  4. Selna van As
  5. Jaedyn Potgieter
  6. Donné Marais
  7. Bohlale Ledwaba
  8. Katelyn Strydom
  9. Mia Sarakis
  10. Annike Viljoen Dux Leerder Trofee

 

SPESIALE TOEKENNINGS 2019

GRAAD 4A1

o/11 Hokkie Dogters Beste Speelster
Daniélle Fourie

o/11 Krieket Beste Vordering
Ruben Muller

o/11 Krieket Beste Boul Prestasie
Ruben Muller

o/10 Netbal Beste Speelster
Jessica Roets

 

GRADE 4E1

u/11 Rugby Most Improved Player
Matthew van Niekerk

 

GRAAD 5A1

Henroux Schutte Trofee: Beste Senior Redenaar
Cathy Greyvenstein

o/11 Netbal Beste Speelster
Donné Marais

o/11 Krieket Goeie Kolf Prestasie
Zander Olivier

o/11 Krieket Beste Speler
Zander Olivier

o/11 Tennis Bester Vordering
Zander Olivier

 

GRAAD 5A2

2de Span Hokkie Dogters Beste Speelster – Deel
Selna van As

o/11 Tennis Beste Speler
Selna van As

Santie Nel Trofee: Beste Landloop Atleet
Selna van As

o/11 Rugby Beste Speler
Brandon Mathews

 

GRADE 5E1

u/11 Hockey Girls Most Improved Player
Nicole May

u/11 Hockey Boys Most Improved Player
Jaedyn Potgieter

u/11 Netball Most Improved Player        
Mia Sarakis

2nd Team Hockey Girls Best Player – Share
Mia Sarakis

 

GRADE 5E2

u/10 Netball Most Improved Player
Lesedi Lebaea

u/11 Hockey Boys Best Player
Joshua van Rensburg

 

 

Prysuitdelingsfunksie

28 November 2019

 

GRAAD 6 – AKADEMIE TOP 10

  1. Lee-Ann Nel
  2. Lesego Maponya
  3. Eduan van der Merwe
  4. Timothy Mathews
  5. Evan Labuschagne
  6. Timmika Chetty
  7. Louis van Wyk
  8. Danika Marais
  9. Libby Greyvenstein
  10. Charles Collen Dux Leerder Trofee

 

GRAAD 7 – AKADEMIE TOP 10

  1. Eloise Snyman
  2. Kotie du Preez
  3. Emma Terblanché
  4. Reece Rathbone
  5. Lesedi Mokoena
  6. Carlin Malan
  7. Arienn Lundy
  8. Guy McKechnie
  9. Xanté Farquhar
  10. Aimee Langenhoven Dux Leerder Trofee

 

Kriteria: Beste speler riglyne:

Daar word probeer om die beste speler per sportsoort aan ‘n Graad 7 leerder toe te ken wat die hoogste individuele prestasie per sportsoort behaal het.  Indien geen Gr 7 kwalifiseer nie mag dit aan ʼn ander graad leerder toegeken word.  Indien geen leerder bv. in ʼn streekspan opgeneem is nie, mag ʼn paneel die toekenning in heroorweging neem.  ʼn Leerder moes ten minste vir meer as 70% van die wedstryde van sy/haar ouderdomsgroep se A-span gespeel het om vir ‘n trofee te kwalifiseer. ʼn Leerder wat opgehou speel het voor die einde van die seisoen, kwalifiseer nie vir die toekenning nie.

Kriteria: Beste vordering riglyne:

Die beste vordering in ʼn sportsoort word aan ʼn leerder toegeken en word deur die afrigter/s aangewys behalwe in Tennis waar dit aan die leerder wat die meeste plekke op die ranglys geklim het, toegeken word.

 

TROFEE TOEKENNINGS 2019

 

GRAAD 6A1

o/13 Krieket Goeie Boul Prestasie
Charles Collen

Hamel Trofee: Tennis Beste Vordering
Charles Collen

Pite Bresler Trofee: Krieket Beste Speler
Eduan van der Merwe

o/13 Krieket Goeie Kolf Prestasie
Louis van Wyk

Ethan Terblanché Trofee: Beste Tennis Speler
Louis van Wyk

 

GRADE 6E1

u/12 Netball Best Player
Karabo Bopape

u/12 Netball Most Improved Player
Kgaugelo Ledwaba

2nd Team Hockey Boys Most Improved Player

Ontlametse Mpolokeng

 

GRADE 6E2

Corlanie Labuschagne Trophy Girls Hockey Best Improvement
Mosilinyane Masooane

2nd Team Hockey Boys Best Player
Karabo Phuti

 

GRAAD 7A1

Kobie Botha Trofee: Rugby Beste Speler – Deel
Bjorn Bradbury

Kobie Botha Trofee: Rugby Beste Speler – Deel
Kyle Esterhuizen

JJ Oosthuizen Trofee: Wiskunde
Xanté Farquhar

Corrie Zylstra Trofee: Natuurwetenskap
Xanté Farquhar

Mia Barnard Trofee: Hokkie Dogters Beste Speelster
Mieke Human

Huisgenoot Victor Ludorum (Huissport)
Dylan Jones

Renier de Beer Trofee: Afrikaans Huistaal
Aimee Langenhoven

Dr. F Guldenphenning Trofee: English First Additional Language
Aimee Langenhoven

PWA Liebenberg Trofee: Sosiale Wetenskap
Aimee Langenhoven

Stanley & De Kock Trofee: Ekonomiese Bestuurwetenskap
Aimee Langenhoven

Tegnologie Trofee
Aimee Langenhoven

Lewensoriëtering Trofee
Aimee Langenhoven

Huisgenoot Victrix Ludorum (Huissport)
Carlin Malan

Chris Labuschagne Trofee: Krieket Beste Vordering
Colby Retief

Suikerbos Con Spirito Trofee vir uitsonderlike prestasie in ‘n kultuuraktiwiteit

Die dogter het haarself onderskei as ‘n uitstekende danseres.  Gedurende 2019 het sy eksamen in 5 verskillende dans-dissiplines afgelê.  Noemenswaardig is dat sy 95% behaal vir die eksamens in Akrobatiese en Moderne danse en 82% vir Cecchetti Klassieke Balleteksamen vir graad 3.  Plaaslik het sy tydens die SA Dance School Championships 1ste plekke behaal die Liriese, Ballet, Kontemporêre, Jazz en Show Dance afdelings.  Sy is ook met ‘n spesiale Meriete Toekenning vereer vir haar Jazz Solo.  Sy kwalifiseer ook vir die SA Championship met ‘n 1ste plek op die Akrobatiese Dans Distrikkompetisie.  Op nasionale vlak verwerf sy 1ste plekke in onderskeie dansdissiplines by die Dance World Cup Qualifier en die World Dance Challenge wat haar laat kwalifiseer om mee te ding as deel van die SA Span by die Wêreld Finale in Portugal in 2020.  Maar dit sal nie haar eerste keer wees wat sy internasionaal haar land verteenwoordig nie.  In Desember 2018 het sy deel uitgemaak van die Proteaspan vir die IDO Worlds Kompetisie in Poland.  In Engeland het sy deel geneem aan die WLDF World Championships en ‘n 2de plek behaal vir haar Jazz Solo.  Die dogter is hierdie jaar vereer vir haar uitmuntende prestasie in Dans deur die Sedibeng-Oos Onderwysdistrik met ‘n 2de plek tydens die Jeug en Kultuur Ster-toekennings.  Vanaand sê ons welgedaan deur jou die Con Spirito-trofee vir Uitstaande prestasie in ‘n Kultuuraktiwiteit toe te ken.

Die leerder wat dit ontvang is Emma Terblanché

Marius Hoffman Trofee: Netbal Beste Speelster
Milan van den Heever

 

GRADE 7E1

Chess Trophy: Best Player
Trevor Freemantle

Dominic Britz Trophy: Hockey Boys Best Player Share
Guy McKechnie

Marlu Senekal Trophy: Hockey Boys Best Improvement
Marvin Mdimande

Suikerbos Trophy: Rugby Best Improvement
Marvin Mdimande

United Bank: Netball Best Improvement
Charissa Mitchell

2nd Team Hockey Girls – Most Improved Player
Buhle Tshabalala

 

GRADE 7E2

Benoit Giard Trophy: English Home Language
Arienn Lundy

Leandri Potgieter Trophy: Afrikaans First Additional Language
Arienn Lundy

Stefan Bruwer Trophy: Arts and Culture
Lesedi Mokoena

Dominic Britz Trophy: Hockey Boys Best Player Share
Bantu Sefuthi

 

SPESIALE TOEKENNING

 

KULTUUR DOGTER

Kriteria vir Kultuur Dogter:

Dit is die dogter wat die meeste punte vir kultuur vir die betrokke jaar verdien het.

  • Leerder ontvang Kunsfees Erekleure vir deelname aan die Vereeniging Kunsfees in Afrikaans-en Engelse drama waar sy talle A++, A+ en A- ontvang het.
  • Sy is deel van die Strictly Strings Vioolorkes en hulle neem deel aan die instrumentele afdeling tydens die Vereeniging Kunsfees
  • Sy neem deel aan die skool se Interne Redenaarskompetisie en behaal ‘n 3de plek.
  • Sy verteenwoordig die skool tydens die ATKV Redenaarskompetisie se eerste uitdunrondtes.
  • Sy verteenwoordig Suikerbos tydens die National Public Speaking League en behaal ‘n A+ vir ‘n Engelse toespraak.
  • Tydens die Del-Arte Kunstefees verwerf sy ‘n A++ simbool vir Redenaars en word aangewys as die afdelingswenner.
  • Sy speel viool en verwerf 82% vir haar Trinity Guildhall graad 2 eksamen.
  • As lid van die Strictly Strings Vioolorkes neem sy deel aan die Suid-Afrikaanse Simfonie en Blaasorkes kompetisie en hulle verwerf Nasionaal ‘n 2de plek.
  • Haar prestasies in kultuur kwalifiseer haar vir Kultuur Erekleure.

Tinus Steyn Trofee Kultuur Dogter
Carlin Malan

 

 

BESTE SPORTPRESTASIE SEUN/DOGTER SKOOLSPORT

Kriteria vir Sportseun/dogter:

Dit is die seun/dogter wat die meeste punte vir sportprestasies vir al die skoolsportsoorte vir die betrokke jaar verdien het.
Indien daar nie genoegsame uitsonderlike prestasies vir die trofee is nie, sal die trofee nie toegeken word nie.

Atletiek

  • Tydens die skool se 2019 Huissport byeenkoms verower die leerder 2 silver medaljes vir 150m hekkies en verspring. Hy verower ook 1 goue medalje vir 75m hekkies. Hy dien as Lid van die Interlaerspan. Hy neem deel by Gauteng vir Spiesgooi en verwerf dan ‘n 7de plek

Tennis

  • Hy speel in die 4de posisie vir die Oop A Tennis span van Suikerbos. Hulle wen die D7 & D8 Tennis liga, en verwerf hy Erekleure daarvoor.

Rugby

  • Hy draf uit vir die 1 ste span en dra die span tot by die Valke Semi-finale.
  • Hy word verkies vir die Valke 0/12 B Span
  • Hy ontvang verder ook Provinsiale Erekleure vir Rugby.

Krieket

  • Hy teken 321 lopies aan in die eerste span liga vanaf slegs 194 balle. Sy beste telling was ‘n uitstekende 158 van 66 balle, ‘n fenominale beurt.
  • Hy ontvang Erekleure vir 0/12 Sedibeng Krieket
  • By die Gauteng streek toernooi teken hy ‘n telling aan van 114, 54, 34 en 64 in vier van sy wedstryde. Na afloop van die skitterende vertonings is hy gekies vir die 0/12 Gauteng Krieketspan.
  • Hy ontvang Erekleure vir die merkwaardige prestasie.
  • Verder ontvang hy die Pite Bresler trofee vir die beste 0/13 krekiet speler.

Beste Sportprestasie Seun Skoolsport:
Eduan van der Merwe

 

Die kriteria van hierdie toekenning behels die volgende; Akademiese prestasies en deelname aan olimpiades en ander akademiese platforms, leierskap posisies, sport en kultuur prestasies binne en buite skoolverband.  Die leerder is dus ‘n Ambassedeur vir Laerskool Suikerbos op verskeie terreine

 

Beheerliggaam Veelsydigste leerder

Akademie

  • Hierdie leerder presteer uitstekend op akademiese gebied met ‘n gemiddeld van 89%
  • Sy ontvang Erekleure vir Uitsonderlike Akademiese Prestasie.
  • Die leerder is elke jaar vanaf Graad 4 deel van die Akademiese Top 10.
  • In 2019 is die leerder 1ste op die Akademiese Top 10, dus Dux Leerling vir die afgelope 2 jaar – Graad 6 en 7
  • Die leerder neem ook deel aan die Wiskunde Olimpiade vanjaar
  • Sy ontvang 6 Vaktrofees.

Leierskap

  • Hierdie leerder is gedurende 2019 Suikerbos se Hoofdogter.
  • Sy stel ‘n standaard van leierskap met soveel omgee, respek en deernis vir elke seun en dogter in Suikerbos en Suikerbekkie.

Kultuur

  • Die leerder neem deel aan die Suikerbos Interne Redenaars.
  • Sy neem deel aan verskeie Kunfeeste vir haar dans.

Sport

  • Die leerder speel vir die skool se 1ste Hokkiespan en 1ste Netbalspan.

Buite Sport en Kultuur

  • Sy geniet met passie haar groot liefde vir dans.
  • Sy behaal uitstekende prestasies en word opgeneem in die Jozi Youth Dance Company. Sy neem deel aan hulle Reflexion

 

Dames en here – die Veelsydigste Suikerbossie vir 2019
Aimee Langenhoven