Kyle Esterhuizen en Bjorn Bradbury het deelgeneem aan die 0/13 Cravenweek by Laerskool Rob Ferreira hulle is albei gekies vir die Valke A span. Lebo Mdimande was gekies vir die Valke XV-tal span wat plaaslik deelgeneem het in Sasolburg en ook die week as wenners geëindig het.
Juan Bisschoff is gekies vir die Valke 0/12 A span. Timothy Mathews en Eduan vd Merwe is gekies vir die 0/12 B span. Altwee die spanne het deelgeneem aan die provinsiale 0/12 toernooi wat aangebied was in Potchefstroom.
Seuns ons is ongelooflik trots op julle, dankie dat julle Suikerbos se naam hoog gehou het met julle uitstekende spel deur die jaar.
Gauteng Atletiek / Athletics 2019
Die volgende leerders het by Gauteng gaan deelneem vanaf 1 – 2 Maart 2019 by Germiston Stadion. The following learners participated at the Gauteng Athletics Meeting from 1 – 2 March at Germiston Stadium.
Van links na regs 1ste ry: Timothy Mathews, Selna van As, Eduan van der Merwe, Brandon Mathews
From left to right 2nd row: Kyle Esterhuizen, Bjorn Bradbury, Mnr. Giel Meyer, Skoolhoof, Mnr. JP Pieterse
SA Atletiek / Athletics 2019
Die volgende leerders is deel van die Gauteng Atletiekspan wat op 14 – 16 Maart aan die SA Atletiekbyeenkoms gaan deelneem. The following learners are part of the Gauteng Athletics Team that will participate at the SA Athletics Championship from 14 – 16 March at Germiston Stadium.
Brandon Mathews, o/11 Gewigstoot en Selna van As o/11 1200m.
Ons Landloop Kampioen!
Dit is met soveel trots dat ons vir Selna van As in Gr. 4A2 gelukwens met haar 1ste plek by die SA Landloopkampioenskappe op Saterdag 29 September. Suikerbos is ongelooflik trots op jou!!!
Congratulations Selna van As in Gr 4A2 for your 1st place at the SA Cross Country Championship on Saturday 29 September. Suikerbos is extremely proud of you!!
Sedibeng Krieket / Sedibeng Cricket
Suikerbos maak geskiedenis. Ons kan met groot trots hierdie jaar spog met 10 leerlinge wat verkies is tot die Sedibeng krieketspanne. Baie geluk aan elke seun, dit is ‘n wonderlike prestasie en ons is baie trots op julle.
Suikerbos made history this year. We have 10 learners that made the Sedibeng cricket teams. We are very proud of the boys and it is a huge accomplishment for the school and the boys.
Die spelers is: The players are:
0/9 span / u/9 team: Ruben Muller, Conrad Pieters en Juan Retief
0/10 span / u/10 team: Zander Olivier
0/11 span / u/11 team Charles Collen, Eduan van der Merwe en Louis van Wyk
0/12 span / u/12 team: Kagiso Makopo (Kagiso Makopo was not present when the photo was taken)
0/13 span / u/13 team: Leo Vivier en WJ Herbst
0/11 Rugby – Valke Elite Groepwenners 2018 / 0/11 Rugby – Valke Elite Group Winners 2018
Wat ‘n fantastiese jaar vir 0/11 rugby! Ons het ‘n totaal van 132 punte aangeteken en slegs 10 punte teen ons. Dit is ‘n merkwaardige prestasie om soveel punte aan te teken en slegs 10 punte teen ons te kry die hele jaar.
Ons span wen ook die Valke Elite Groep Liga op 13 Junie. Mnr. Wikus Botha en Mnr. Marko Matakovic, die afrigters, noem dat hulle ongelooflik trots is op die hele groep seuns. Dit was vir hulle lekker om elke oomblik tyd saam met hulle te spandeer. Hulle wil vir die ouers baie dankie sê vir hulle ondersteuning deur die jaar.
Ons is regtig as skool baie bevoorreg om sulke kinders sowel as ouers deel van Suikerbos te hê. Seuns, julle is waarlik Bossie Wenners!!!
What a great year it has been for u/11 rugby. The team scored a total of 132 points and only got 10 points against them during the 2018 season. This is an extraordinary achievement to score so many points and only have 10 points against you the whole year.
The team won the u/11 Valke Elite Group league in the finals on 13 June 2018. Mr Wikus Botha and Mr Marko Matakovic, the coaches, are really proud of the team. Every moment they spent with the team was amazing.
They would like to thank the parents for their support during the year. The school is really very privileged to have such great kids and parents at our school. u/11 Team, you are Bossie Winners!!
Grondslagfase / Foundation Phase – Gr. 1 – 3
SPESIALE TOEKENNINGS 2017
o/9 KRIEKET BESTE SPELER
Zander Olivier
o/9 KRIEKET GOEIE KOLF PRESTASIE
Eduann Raubenheimer
o/9 KRIEKET GOEIE BOUL PRESTASIE
Stefan Snyman
Alexander Jacobs
o/9 RUGBY BESTE VORDERING
Matthew van Niekerk
o/9 BESTE RUGBY SPELER
Stefan Snyman
GRONDSLAGFASE BESTE SPORTKIND VIR DIE JAAR
Zander Olivier
- Atletiek
- Neem deel aan die Interlaer Atletiekbyeenkoms
- Krieket
- Speel krieket vir die o/11 span wat as Ligawenners gekroon word, hy ontvang hiervoor ‘n goue medalje.
- Speel vir die skool se o/9 span waar hy as die beste o/9 krieketspeler aangewys word.
- Word verkies tot die o/9 Sedibeng krieketspan en verdien erekleure vir krieket.
- Rugby
- Speel vir die o/9 rugbyspan wat die Valke Sedibeng wenners is.
- Tennis
- Erekleure, lid van Vaaldriehoekspan
Intersenfase & Senior Fase / Intersen Phase / Senior Phase – Gr. 4 – 7
TROFEE TOEKENNINGS 2017
GRAAD 4A1
o/11 Krieket Beste Speler
Eduan van der Merwe
o/11 Krieket Goeie Kolf Pretasie
Louis van Wyk
Ethan Terblanché Trofee Beste Speler
Louis van Wyk
o/10 Netbal Beste Speelster (deel)
Danika Marais
Hamel Trofee Tennis Best Vordering
Charles Collen
GRADE 4E1
u/10 Netball Most Improved Player
Nosipho Ncube
GRADE 4E2
u/10 Netball Best Player (share)
Mosiliyane Masooane
GRAAD 5A1
Henroux Schutte Trofee Beste Senior Redenaar
Carlin Malan
2de Span Hokkie – Beste Speelster
Mieke Human
o/11 Krieket Goeie Boul Prestasie
Colby Retief
o/11 Netbal Beste Speelster
Carmon Jacobs
o/11 Netbal Beste Vordering
Vicky Jonker
o/11 Rugby Beste Speler
Kyle Esterhuizen
Suikerbos Trofee Rugby Beste Vordering
Andreas Botha
GRADE 5E2
u/11 Rugby Most Improved Player
Kamohelo Ndweni
GRAAD 6A1
Corlanie Labuschange Trofee: Beste Vordering Dogtershokkie
Lizé Buitendag
2de Span Hokkie – Dogter Beste Vordering
Tanya Botha
o/13 Krieket Goeie Kolf Prestasie
Leo Viviers
o/13 Krieket Goeie Boul Prestasie
Shaun Dubery
o/12 Netbal Beste Speelster
Lezanne Collen
o/12 Netbal Beste Vordering
Cristi Blignaut
Huisgenoot Victrix Ludorum
Monique Joubert
GRADE 6E1
Hockey 2nd Team: Best Improved Player
Malose Makhafola
Hockey 2nd Team Best Player
Nasi Khumalo
GRADE 6E2
Marlu Senekal Trophy Boys Hockey Most Improved Player
Malibongwe Motloung
GRAAD 7A1
Mia Barnard Trofee Beste Dogter Hokkiespeler
Anneli Stroebel
Pite Bresler Trofee Krieket Beste Speler
Alec McIntyre
Kobie Botha Trofee Rugby Beste Speler
Alec McIntyre
Huisgenoot Victor Ludorum
Alec McIntyre
Marius Hoffman Trofee: Beste Netbal Speelster
Lauren Smith
GRADE 7E1
United Bank Netball Most Improved Player
Makhozozana Mthembu
Dominic Britz Trophy Best Boys Hockey Player
Leon Nhlapo
SPESIALE TOEKENNING – TYDENS PRYSUITDELING 2017
BESTE SPORTPRESTASIE DOGTER & SEUN SKOOLSPORT
Kriteria vir Sportseun/dogter:
Dit is die seun/dogter wat die meeste punte vir sportprestasies vir al die skoolsportsoorte vir die betrokke jaar verdien het.
- Atletiek
- By skool se Huissport Byeenkoms palm sy 5 goue medaljes in.
- Op twee items stel sy nuwe skool rekords op
- Word aangewys as skool se Victrix Ludorum vir 2017
- Neem ook deel aan die 150m hekkies en 150m naellope by die Gauteng Kampioenskappe.
- Verwerf Provinsiale Kleure in 75m hekkies
- Neem deel aan die 75m hekkies op die SA Kampioenskappe en behaal ‘n 4de plek in die finaal.
- Netbal
- Speel vir die skool se o/12 netbalspan wat die Sedibeng Kleinkring naaswenners is.
- Verdien erekleure vir netbal met haar insluiting in die Sedibeng o/12 Netbalspan.
- Vorder tot by die finale rondte proewe vir Gauteng.
- Hokkie
- Speel vir die 1ste Hokkie Dogterspan
- Landloop
- Vorder tot by die D7 Kampioenskappe.
Beste Sportprestasie Dogter Skoolsport: Monique Joubert
- Atletiek
- Tydens die skool Huissport Byeenkoms verower hy 7 goue medaljes en stel 2 nuwe skool rekords op
- Ontvang Victor Ludorum Trofee (Interhuis – 7x 1ste Plekke)
- Neem deel aan die verspring en 200m hekkies by die Gauteng Kampioenskappe.
- Provinsiale Erekleure Gauteng Atletiekspan.
- Neem deel aan die 80m hekkies by die SA Kampioenskappe en behaal ‘n 8ste plek in die finaal.
- Rugby
- Hy is die 1ste Span se kaptein en ley sy span tot by die Valke Sedibeng Finaal waar hulle as naaswenners uit tree.
- Ontvang Kobie Botha Trofee – Rugby Beste Speler
- Word verkies tot die Valke o/13 span en verteenwoordig sy skool en streek by die o/13 Cravenweek.
- Verwerf Provinsiale Erekleure vir rugby
- Krieket
- Kaptein van die 1ste Krieketspan
- Teken 553 lopies aan in die liga, 2x 150 talle waarvan 164* (85) die hoogste individuele telling deur ‘n Suikerbos krieketspeler is en die 154* (72) in die Sedibeng finaal was.
- Die span wen die liga en kry goue medaljes.
- Erekleure vir o/13 Sedibeng Krieketspan
- Tydens die Gauteng T20 Night Series finaal slaan hy 66 lopies van 30 balle.
- Ontvang Streek Provinsiale Kleure vir o/13 Gauteng Suid Span
- Ontvang Provinsiale Erekleure o/13 Gauteng Krieketspan
- Ontvang Pite Bresler Trofee vir Krieket Beste Speler
Beste Sportprestasie Seun Skoolsport: Alec McIntyre